Kom ons staan op en bou! Aug 3, 2026 Nehemia 2:18 En ek vertel hulle van die hand van my God wat goed was oor my, en ook van die woorde van die koning wat hy my gesê het. En hulle sê: "Ons sal ons klaarmaak en bou!" En hulle het hulle ha... Read more
His Grace Jul 31, 2026 2 Corinthians 13:14 The grace of the Lord Jesus Christ, and the love of God, and the fellowship of the Holy Spirit be with you all. Amen. How blessed are we as believers in Christ to live in His grace... Read more
Hoe lyk jou vrug? Jul 30, 2026 Kronieke 31:20 En so het Jehiskia in die hele Juda gedoen: hy het gedoen wat goed en reg en trou was voor die aangesig van die HERE sy God. Wow, wat 'n getuienis! Nie net lees ons tussen menige getuie... Read more
With us, is the Lord our God! Jul 29, 2026 2 Chronicles 32:7-8 “Be strong and courageous; do not be afraid nor dismayed before the king of Assyria, nor before all the multitude that is with him; for there are more with us than with him. With h... Read more
Ken jy Hom in al jou weë? Jul 28, 2026 2 Kronieke 27:6 En Jotam het magtig geword, want hy het sy weë gerig voor die aangesig van die Here sy God. Min mense is bekend met Koning Jotam wat vir 16 jaar in Juda regeer het, want meeste van die... Read more
Stand still! Jul 27, 2026 2 Chronicles 20:17 You will not need to fight in this battle. Position yourselves, stand still and see the salvation of the Lord, who is with you, O Judah and Jerusalem!’ Do not fear or be dismayed. T... Read more
Vol moed wat sweef in die hoogtes Jul 24, 2026 2 Kronieke 17:6 En sy hart het moedig geword in die weë van die HERE, en verder het hy die hoogtes en die heilige boomstamme uit Juda verwyder. In die Bybelboeke Konings en Kronieke, lees mens meestal... Read more
The weapons of our warfare Jul 23, 2026 2 Corinthians 10:4-5: For the weapons of our warfare are not of the flesh but divinely powerful for the destruction of fortresses. We are destroying arguments and all arrogance raised against the know... Read more
God sal oprig en bevestig in Sy krag Jul 22, 2026 2 Kronieke 3:17 En hy het die pilare voor die tempel opgerig, die een regs en die ander links; en die regter-een het hy genoem Jagin, en die linker-een Boas. In die boek 2 Kronieke kry ons ’n gedetail... Read more
Ask in my Name Jul 21, 2026 2 Chronicles 1:7 In that night God appeared to Solomon and said to him: "Ask what I shall give you.” Most of us are familiar with this historical moment way back then when the Lord asked Solomon, "As... Read more
IN ALLES! Jul 20, 2026 2 Korinthiërs 6:4-5 maar in alles beveel ons, ons aan as dienaars van God, met baie geduld, in verdrukkinge, in node, in benoudhede; in slae, in gevangenskappe, in oproere, in arbeid, in slapelose nag... Read more
Die grootste skat! Jul 16, 2026 Daily Devotions 2 Korinthiërs 4:6-7 Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn — dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aan... Read more